About Us / Oor Ons

Mosaic Remedial is a specialised remedial pre-school and tutor centre in Meyerton. We provide individualised education and emotional support in a safe, nurturing environment where every child can bloom.

Mosaic Remedial is 'n gespesialiseerde remediërende kleuterskool en tutorsentrum in Meyerton. Ons bied geïndividualiseerde onderrig en emosionele ondersteuning in 'n veilige, liefdevolle omgewing waar elke kind kan blom.

Vision / Visie

To become a leading remedial and inclusive learning tutor centre where every learner discovers their God-given potential through personalised education and emotional support.

Om 'n toonaangewende remediërende en inklusiewe leersentrum te word waar elke leerder sy of haar Godgegewe potensiaal ontdek deur middel van persoonlike onderrig en emosionele ondersteuning.

Mission / Missie

To provide Christian values, individualised education, emotional support, remedial intervention, life skills training and academic excellence within a nurturing environment where learners feel safe, accepted and capable.

Om Christelike waardes, geïndividualiseerde onderrig, emosionele ondersteuning, remediërende intervensie, lewensvaardigheidsopleiding en akademiese uitnemendheid te voorsien binne 'n ondersteunende omgewing waar leerders veilig, aanvaar en bekwaam voel.

Values / Kernwaardes

Faith: Teaching Biblical values and character.

Excellence: Every child deserves quality education.

Respect: Every learner is unique.

Compassion: Supporting children and families.

Growth: Developing academic and emotional potential.

Geloof: Die onderrig van Bybelse waardes en karakter.

Uitnemendheid: Elke kind verdien gehalte-onderrig.

Respek: Elke leerder is uniek.

Medelye: Ondersteuning aan kinders en gesinne.

Groei: Die ontwikkeling van akademiese en emosionele potensiaal.